Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
    Powered by Hoopla
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Monstersaad

EBOOK

Monstersaad

Madelein Rust
(0)
sign up
Pages
292
Year
2015
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

Renata Malan is 'n forensiese sielkundige, die miljoenêrerfgenaam van haar aangenome pa, Leon Malan, 'n eiendomsmagnaat en doktor in die sielkunde.

Renata se familiegeskiedenis is tragies. Haar biologiese pa is 'n veroordeelde reeksmoordenaar wat van die gereg ontsnap het; haar ma en grootouers is onder tragiese omstandighede oorlede. Renata bring meeste van haar kinderjare in 'n weeshuis deur totdat Leon Malan haar as tiener aanneem.Renata is 'n vennoot in Malan en Coetsee Privaatondersoeke. Hulle word genader om die dood van 'n sewentienjarige meisie, Melissa Verhoef, te ondersoek. Terwyl Renata besig is met die saak, worstel sy met haar eie demone – sy ly aan posttraumatiesestressindroom as gevolg van haar verlede. Sy gaan sien 'n baie onkonvensionele psigiater en pynlike herinneringe uit haar kinderdae doem op. Terselfdertyd vind sy uit dat haar pa nog leef en sy begin delf in die verlede om uit te vind waarom hy in die sewentigerjare nege mense vermoor het. Is hy 'n sosiopaat, of is hy bloot 'n man wat die reg in eie hande geneem het om ander se lewe te red?

Die saak waaraan sy werk raak uiters gekompliseerd wanneer sy besef dat Melissa se moord ook waarskynlik verband hou met 'n reeks moorde wat tien jaar gelede begin het.

Sy veg teen 'n intense aangetrokkenheid tot een van die verdagtes en moet 'n paar aanslae op haar lewe trotseer.

Met die hulp van haar span ontdek sy wie die moordenaar is en slaag sy uiteindelik daarin om die spoke van die verlede ter ruste te lê.

Related Subjects

  • Crime (Adult Fiction)
  • Adult Fiction
  • General
  • Mystery & Detective
  • Crime (Thrillers)
  • Thrillers
  • Suspense

Artists

Madelein RustAuthor