Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Talia

EBOOK
Afrikaans

Talia

Solet ScheeresSeries: Glam-divas (Afrikaans)
(0)
sign up
Pages
192
Year
2011
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

"Wag nou, luister net na my ..." Linka spring opgewonde van die bed af. "Wat daarvan as ons drie 'n styling-agentskap begin."

"'n Wát?" Didi bars uit van die lag.

"Jy kan maar lekker lag, Didi – ek dink dis 'n moewiese plan. Sê nou maar die laerskool bied 'n konsert aan en die juffrou wil graag die graadeens soos pampoene aantrek, dan kan sy na ons toe kom. Of sê nou ou Henco Smit wil 'n keertjie Meidans toe gaan, maar hy weet nie wat om te doen en hoe om aan te trek nie, dan kom hy na ons toe ..."

'n Funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee.

Talia, Didi en Linka besluit dit is presies wat die skool nodig het.

Maar as jy in graad tien is, is dit nie kinderspeletjies om almal te oorreed om jou ernstig op te neem nie.

Boonop maak Chanel en haar skoothondjies dinge gedurig vir Talia en haar twee vriendinne warm. En dan is daar nog Sarel, wat Talia se bene elke keer lam maak, al is hy eintlik te oud vir haar. Om nie te praat van Werner met sy donker oë, sy motorfiets en sy hartebreker-reputasie nie ...

Related Subjects

  • School & Education
  • Juvenile Fiction
  • General

Extended Details

  • SeriesGlam-divas (Afrikaans) #1

    Artists

    Solet ScheeresAuthor