Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Vir Altyd

EBOOK

Vir Altyd

Marijke Greeff
(0)
sign up
Pages
234
Year
2014
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

Formuleliefde

Jarod Hunter word nie verniet Die Jagter genoem nie. Dié formule-een-wêreldkampioen verpes die media, en Catherine is juis 'n joernalis – met die opdrag om sy verlede oop te krap en sappige brokkies aan haar lesers op te dis. Maar Jarod weet nie sy is 'n verslaggewer nie en laat haar onder vals voorwendsels naby hom toe. Totdat hy agterkom dat sy 'n lid van die media is en hy sy intiemste besonderhede op haar koerant se voorblad lees …

Sewe beloftes

Tien jaar gelede het Chelsey uit Los Angeles weggevlug van die man wat skuldig was aan die grootste verraad denkbaar. Haar groot en enigste liefde, net heeltemal onbetroubaar. Sy kruip op Phomona weg om in vrede te skryf, weg van die pers, van die stories oor haar pa en haar Hollywood-aktrise-ma. En weg van Shane Morgan. Toe sy hoor hulle egskeiding was nooit wettig nie, besef sy dat hy haar lewe steeds in chaos kan dompel. Veral toe hy weier om van haar te skei.

Related Subjects

  • General
  • Romance
  • Adult Fiction
  • Contemporary

Artists

Marijke GreeffAuthor